Sounds of Kruger Safari Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3570 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sounds of Kruger Safari Villa is 'n lieflike selfsorg grasdak-vakansiehuis wat in die gesogte Marloth Park geleë is. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek omring deur die natuur en plaaslike diere.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 2 lugversorgde slaapkamers, 'n solder met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Beide die tweede slaapkamer en die solderkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste kan ontspan en 'n plonspoel en buitebraaigeriewe geniet wat uitkyk oor die omliggende natuur. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die Krugerwildtuin kan bereik word via die Krokodilbrughek wat sowat 19 km ver is, wat dit vir gaste maklik maak om safari-avonture aan te pak. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chandre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 3570 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Sounds of Kruger Safari Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3570 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang