Successfully reported
+76

South Beach Camps Bay

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Link Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B bied en is in Kampsbaai in Kaapstad geleë. Die hotel is langs die Kampsbaai Getypoel en die strand geleë, en naby restaurante en winkels.

Verblyf by South Beach Kampsbaai bestaan uit 'n verskeidenheid individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting. Verder bevat elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met satellietkanale, 'n werkstasie, verhitte handdoekrelings, komplimentêre badjassen en pantoffels, en ander luukshede vir gaste se gerief.

Alle suites wys na die see en wissel van 41 vierkante meter tot 107 vierkante meter, en sluit óf 'n balkon óf privaat patio-area in; van die suites het 'n volledig toegeruste kombuis, kroegie en koffiemasjien.

Ontbyt word aan elke kamer bedien. Die hotel spog ook met 2 swembaddens, 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n klein privaat gimnasium-area, 'n sosiale gaste-sitarea, wasgoeddienste, gratis fietshuur, lughawe-transfers en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6 Link Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink South Beach Camps Bay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Link Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b06299f9a273720536690abf7bf85471e0741024e188b502d5d67360b69a74f2f454f288cf6528ddbda0d345003dd9d5e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Link Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9559158 18.377198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang