South Coast Riviera - 805
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casuarina Road, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
South Coast Riviera - 805 is 'n selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 4 in 'n veilige kompleks teen die strand in Sea Park, Port Shepstone.
Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n enkelbed op die stoep en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met Prime Video en Showmax.
Die kompleks spog met 'n hysbak, 'n gemeenskaplike wassery, 'n speelarea vir kinders, 'n lapa, braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan die strand besoek vir visvang, snorkel, skubaduik, swem, branderplankry, ski-bootvaart en jetski, of Oribikloof besoek vir rekspring, abseil of stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Casuarina Road, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink South Coast Riviera - 805 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casuarina Road, South Coast Riviera 805, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang