South Coast Holidays
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jan 2026 tot 30 Nov 2026.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 800R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
South Coast Holidays bied gemaklike selfsorgverblyf in Uvongo/Manaba. Die eiendom is gerieflik geleë in 'n luukse woonbuurt met 'n ongelooflike see-uitsig binne maklike bereik van gewilde strande, plaaslike restaurante en groot besienswaardighede.
Ahoy het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en lugbraaier, 'n yskas met twee deure, sowel as 'n wasmasjien. Ander geriewe sluit in 'n slim-TV en WiFi. Die eenheid het 'n lieflike stoep met gasbraaier.
Whispering Waves is 'n volledig selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en braai-area en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Dit het 'n lieflike kombuis toegerus met 'n gasstoof, yskas en lugbraaier. Ander geriewe sluit in 'n TV met volledige DStv-kanale en WiFi.
Moulin Rouge is 'n ruim eenheid met sy eie ingang en bied slaapplek vir 2 gaste. Hierdie eenheid is perfek vir wittebroodpaartjies of spesiale geleenthede. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.
Die patio beskik oor gasbraaigeriewe, ideaal vir al fresco-etes, en bied asemrowende uitsigte oor die omliggende omgewing.
Gaste kan ook die gerief van 'n privaat parkeerplek geniet en is welkom om gebruik te maak van die gedeelde swembad op die drumpel van die perseel.
South Coast Holidays and Day Spa bied strandtroues, hernuwing van huweliksbeloftes, herdenkingsbeplanning en spesiale verrassingverjaardagbeplanning.
Vir diegene wat die plaaslike omgewing wil verken, is daar geen tekort aan dinge om te sien en te doen nie. Of gaste nou belangstel in bootritte, visvang, of selfs hul geluk by die casino probeer, hierdie eiendom is ideaal geleë vir 'n prettige en onvergeetlike vakansie-ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 90 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink South Coast Holidays het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang