Successfully reported

South Merino Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johanna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Topklas! Alles was heerlik, skoon en netjies. Dankie vir uitnemende Karoo gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

The perfekte pitstop op 'n lang pad. Of net 'n perfekte verdwyn van die wêreld af. Wat 'n pragtige, rustige, ongelooflike fantastiese oornag. Anneke is 'n amazing gasvrou. Haar plekkie is alles wat dit belowe het. Daar was niks wat ons vir ekstra kon vra nie. Dit het ons terugkomslag van die Oos-Kaap oppad terug na Jozi net seepglad laat verloop. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ja, baie lekker gebly, mense baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina J
1 nag
5.0
Jul 2025

Excellent setting and attention to detail. Excellent overnight stay, attention to detail, and the most delicious supper. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great. Very happy and will return. This is a must visit. Excellent. Beautiful and so comfortable. Stunning facilities. Great location. Excellent host and very tasty dinner available for purchase. Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die verblyf en aandete by South Merino was uitstekend en van hoogstaande gehalte. Die verblyf by South Merino was uitstekend en die gasvrou was baie hartlik en vriendelik en het vir seker gemaak dat ons welkom voel en gemaklik is. Die aandete was heerlik tuisgemaak, ruim porsies en baie gerieflik bedien. Die eenheid was van hoogstaande gehalte en heerlik warm met die nuut geïnstalleerde kaggel. Hierdie verblyf is definitief aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent and highly recommended. Our stay was very comfortable and the surroundings were very pretty. The unit was neat and clean with attention to detail, and the beds were very comfy. Even though the farm is close to the N1, we did not hear any traffic as the accommodation is shielded by trees and cacti. We took advantage of the braai pack option for dinner, which was perfect! Lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matteo S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

It was very nice. It was amazing: very clean and very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n Pragtige plek, stil, skoon en netjies. Die perfekte plek om te oornag. Ons het definitief lekker gebly, sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gehalte en gerieflike oornagverblyf langs die N1, sonder dat verkeer jou pla. Anneke het ons hartlik ontvang en was altyd beskikbaar. Die kwaliteit van die geriewe is van hoogstaande gehalte. Rustige omgewing. Ons sien uit om weer daar te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1 South, South Merino Farm, 15km from Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf13b6c5fdb8c1856432add09bc629ce8ac9ea91b62f100b0744cd1cd6845342a23c4f043917e2a507d00e1cc285e0574ec93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 N1 South South Merino Farm 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.478674704669 23.798528475678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang