Successfully reported

Southern Comfort Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anton H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en veilig. Plek is netjies, veilig, wel geleë. Die gasvrou is professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sone
Southern Comfort Guest House
Baie dankie vir julle gawe review. Ek het ons geselsies baie geniet. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

Faan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend en sal definitief daar weer bly. 10/10. Uitstekend en kan dit regtig aanbeveel. Jou gastehuis is definitief 10/10. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sone
Southern Comfort Guest House
Baie baie dankie vir julle gawe review. Dit was werklik 'n baie groot plesier.

Helena C
1 nag
5.0
Jun 2025

Dit was 'n heerlike ervaring om daar oor te slaap. Die plekkie is uitstekend. Ek het dit so geniet daar. Baie netjies, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sone
Southern Comfort Guest House
Baie dankie vir julle review, ek het groot waardering vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sone Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zinnia Road, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa73f4b3466392e197fd7f92ab55cc40d566c23afb5289f697ebf2b008d67db0936e7e7396aa9d7bf42c4f2d20d647164acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Zinnia Road Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.8768824 18.6488068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang