Successfully reported
+64

Southern Cross Beach House

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Capricorn Lane, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Southern Cross Beach House is 'n smaakvol versierde huis in koloniale styl in Plettenbergbaai. Robberg-strand kan direk vanaf die huis bereik word via 'n promenade en sy 5 km se ononderbroke sand bied maklike stap en draf met laagwater.

Verblyf word gebied in 5 en suite-gastekamers wat smaakvol in die kleure van die sand, see en lug versier is. Die kamers maak oop na die stoep en sonnige tuin binnehof. Elke kamer beskik oor 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle besittings, japonne en WiFi-internettoegang.

Die stoep en tuin bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te ontspan en in die uitsigte te geniet. Die klem is op ontspanne informaliteit waar hartverwarmende diens gelewer word, maar nie afgedwing word nie.

Southern Cross Beach House bring jare se ondervinding in die gasvryheidsbedryf na 'n meer privaat en intieme omgewing en hulle en hul personeel sal alles in hul vermoë doen om te verseker dat besoekers met baie aangename herinneringe vertrek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Capricorn Lane, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Cross Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Capricorn Lane, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhM2JlMTQyLTcwNzktNDFmNy1iNDk4LTU0MGQyZDA1MmE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Capricorn Lane Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.086452510657 23.369954195107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang