Southern Sands Eco Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp 54, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Southern Sands Eco Lodge bied tentverblyf in Hoedspruit op die Olifantsrivier se oewer in die Ndlovumzi Natuurreservaat. Dis ideaal vir natuurliefhebbers en daar is slaapplek vir 8 gaste.
Elke tent bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers het elkeen 'n wasbak, toilet en 'n buitestort. Opslaanbedjies is beskikbaar vir kinders.
Elke tent het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier, 'n vuurput en 'n braai-area met sitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n braai-area, swembad, plonspoel, 'n pooltafel en sitplek.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is veilige parkeerplek, wildritte, wildkyk-, visvang- en voëlkykgeleenthede op die perseel. Die reservaat is die tuiste van wild soos kameelperde, wildebeeste en sebras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Camp 54, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Southern Sands Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp 54, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang