Successfully reported
+6

Southern Skies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoen Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Southern Skies is op die strandfront in die dorpie Elandsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die woonstel op die onderste verdieping.

Verblyf is geskik vir 8 gaste en is toegerus met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, slaapkamer 2 beskik ook oor 'n dubbelbed, en slaapkamer 3 beskik oor 'n stapelbed. Daar is 'n aparte badkamer vir hierdie 2 slaapkamers om van gebruik te maak en dit is toegerus met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitarea in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n patio.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in.

Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat visvang, swem en voëlkyk insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Galjoen Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Skies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoen Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzMGEzMmZiLTBhYTItNGMxOC1iYTE4LTJkNmJmZDcyNTY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Galjoen Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.317838 18.332225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang