Southern Suburbs Stays
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 St. Mary Road, Plumstead, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Southern Suburb Stay is in Plumstead, Kaapstad, geleë en is naby die hoofgeriewe.
Die verblyf bied 3 eenhede, elk gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie.
Die eenhede het elk hul eie ingang en gedeelde toegang tot die tuin en swembadarea.
Timour Hall is minute weg van winkelsentrums, wynplase, plaaslike markte en ongeveer 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad. Aktiwiteite/besienswaardighede om te verken, sluit in 'n besoek aan die Tafelberg-kabelkar, 'n bootrit na Robbeneiland, valskermsweef vanaf Seinheuwel, of die ervaar van die plaaslike kookkuns.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 15 St. Mary Road, Plumstead, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Southern Suburbs Stays het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 St. Mary Road, Plumstead, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang