South View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Gentoo Street, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
South View is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Agulhas. Dit grens aan die Agulhas Nasionale Park en is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat die Overberg-kus wil verken.
Hierdie woonstel kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit een privaat slaapkamer en 'n oopplan-slaapkamer en -sitkamer met 'n en suite-badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Daarbenewens het hierdie eenheid 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer in die slaapkamer is 'n wonderlike plek vir gaste om te ontspan met 'n oggendkoffie of 'n boek terwyl hulle die see-uitsigte deur die stapelvensters bewonder. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi beskikbaar.
Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 3 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerdien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Gentoo Street, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
- Gaste dink South View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Gentoo Street, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang