Successfully reported

Southern Whale Self Catering

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Harry G
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie aangename verblyf en ek kan dit 100% aanbeveel! Die huis is baie ruim, skoon en gerieflik. Ek is baie vriendelik ontvang deur Cindy, sy is 'n ware gasvrou en het my sommer dadelik laat tuis voel. Geen tekorte binne die huis nie, alles is daar. Dit is 'n stil omgewing en natuurlik het ek die walvisse baie geniet - die uitkykpunte is sommer baie naby aan die huis (binne loopafstand).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Was heerlik en rustig. Het baie lekker daar gebly. Huis is groter as op foto's. Enige slegte ding is dit is baie winderig by die braai area, so kon nie lekker braai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 950
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 950
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 De Villiers straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aaba5ef1a62fac3a61fd0e476ee6716f34e2764e75525f7df91a288df6f7375f2cdf0dd3b23afe610944d259643d6be8d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 950 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 42 De Villiers straat De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.552649045551 19.370965897563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang