Marigold Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, 5 South Bay Farm, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R3 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marigold Suite is by R'new by Vaal Estate in Deneysville, Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Geleë op die oewer van die Vaaldam, is elke detail noukeurig oorweeg om gaste se gerief en genot te verseker.
Die Marigold Suite is 'n luukse, alleenstaande eenheid met 'n privaat onderdakstoep, met 'n ingeboude braai, 'n 4-sitplektafel en ligstoele.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe op die perseel.
R'new bied iets vir almal, van heerlike sessies by die spa- en welstandsentrum, mediteer in die labirint, tot jenewerproe by die distilleerdery.
Hierdie suite bied asemrowende uitsigte oor die plaas en die majestueuse Vaaldam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
R'new @Vaal
Estate
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R716, 5 South Bay Farm, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R716, 5 South Bay Farm, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang