Successfully reported

Soutkloof Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melissa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie rustig en lekker. Dit was ons tweede keer by Soutkloof en ons geniet dit elke keer. Lieflik toegerus en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beautiful farmhouse. Beautiful farmhouse with phenomenal views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Baie dankie. Dit was baie lekker om jou te ontmoet.

Petro H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste huis weg van die huis af! 1 aand was hopeloos te min. Wou so graag langer bly. Ons gasvrou was so gasvry en behulpsaam met alles. Die Soutkloof huis het soos huis gevoel weg van die huis af. Uitsig was prentjiemooi, die plaas maak 'n mens se siel rustig. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Wonderlike plekkie, netjies en vriendelike gasvrou. Ek het my tyd baie geniet op die plaas, weg van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franz P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Exceptional. Dit was baie aangenaam. Baie vriendelike mense en 'n baie lekker ingerigte huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Ek is bly julle het lekker gebly, ek hoop ons sien julle weer.

Nina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Great old fashioned farmhouse with beautiful views and kind hosts! We had an awesome weekend with our boys experiencing farm life. Our kind hosts went out of their way to ensure a great weekend away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Happy that you enjoyed it here. Hope to see you again.

Riaan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Alles soos ons dit verwag het. Woning het voldoen aan al ons vereistes. Eienaars baie tegemoetkomend t.o.v. addisionele items wat ons benodig het, dankie daarvoor. Kommunikasie vooraf in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Riaan was gawe netjiese gaste. Hulle het die huis perfek skoon gelaat. Ons beveel hulle aan vir ander selfsorg plekke en sal hulle enige tyd terug verwelkom.

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Karin is 'n wonderlike gasvrou wat nie skaam is om mense te bederf nie. Was 'n heerlike wegbreek van die normale vakansie bly plekke. Baie goed versorgde plaas erf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very pleasant but simple living. Wonderful hosts, great views and stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Soutkloof Guesthouse
Good day It was nice meeting you. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGM5YTUxLTliZTItNDRjMS1hOTY2LWNjZTFjY2MwNGViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 Soutkloof Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.063528574132 18.764004707336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang