Successfully reported
+33

Soutpoort

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Soutpoort is naby Loxton op 'n Karooplaas geleë. Dit bied kampeerverblyf wat ideaal is vir 'n avontuurlustige gesin of groep vriende.

Verblyf word op 2 aparte staanplekke gebied, elk met sy eie ablusiegeriewe met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n wasbak buite. Let op dat daar geen elektrisiteit by die staanplekke is nie, maar wel warm water.

Elke staanplek het sy eie unieke uitsig oor die pragtige Karoo-vlaktes. Hiér kan gaste voëls bewonder, stap, fietsry of net in die plonspoel afkoel.

Indien dit vooraf gereël word, kan die gasheer Karoo-lamsvleis en brandhout netjies vir gaste verpak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janie P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was wonderlik om net te ontspan. Dit was baie rustig en ontspanne, niks wat jou pla nie en kon lekker uitrus.
Okt 2025
Deon V
Saam met vriende
5.0
Fasilitiete in goeie kondisie en uitsigte is great. Die sterre snags was asemrowend. Great plek, gaan beslis weer besoek.
Aug 2025
Alta V
Saam met lewensmaat
5.0
Spesiale plek onder die sterre. Wat 'n pragtige kampplek. 'n Spesiale plek met pragtige natuurskoon. "Off grid" kampering met 'n luukse badkamer.
Aug 2025
Ilona P
Saam met vriende
5.0
Sal beslis aanbeveel. Belewenis. Wonderlike ervaring tussen rotsformasies. Het dit baie geniet.
Aug 2025
Mariette R
Saam met lewensmaat
5.0
Special and beautiful place for total relaxation! What a special place! We stayed there when it was very cold and windy; we would love ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soutpoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee6d5b995ace4164f25dbf756562536efe9615b04278e173cf1564208202a73c3e39cd69303125be41cc80a06380446a91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 4) 110 5 1 5 R63 Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.345373586405 22.300434546693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang