Spacious Beachside Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Carnoustie Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R542 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Spacious Beachside Apartment in Port Alfred bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie van die strand af. Ideaal vir paartjies of individue, dis perfek vir beide oornagverblyf en vakansiewegbreek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV.
Die woonstel maak oop op 'n patio met 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n enkelmotorhuis is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 135
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Carnoustie Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Spacious Beachside Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Carnoustie Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang