Pelican Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Oxford Street, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pelican Cottage is 800 meter van die strand en seiljagskole geleë. Dit is 'n ruim, selfversorgende tuinateljee.
Die woonstel het sy eie privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Dit bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamerarea bevat 'n koningingrootte-bed en 'n kas. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en stoele, asook 'n gemaklike sitkamer met 'n rusbank en 'n slim-TV waar jy kan stroom met jou eie persoonlike rekeninge. Wi-Fi-internettoegang is beskikbaar. Buite is daar 'n patio met 'n tweesitplektafel en stoele.
Gaste kan die plaaslike plaasdorpie en hawe met uitstekende restaurante, kroeë en bootritte geniet. Chapman's Peak, Long Beach en Constantia Wynroete is almal naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Oxford Street, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Pelican Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Oxford Street, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang