Spacious Luxury Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, The Granger, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R3 880 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Spacious Luxury Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mouille Point, Kaapstad. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 3 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en elkeen het toegang tot hul eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n aparte bad en stort, terwyl die tweede slaapkamer se en suite-badkamer 'n stort oor die bad het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim binnehof en 'n onderdak-patio met sitplek, 'n braai en ongerepte uitsigte oor die Grangerbaai-hawe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die DHL-stadion, Oranjezicht-mark, V&A Waterfront, die Metropolitan Gold Club en die Kaapstadse middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Beach Road, The Granger, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, The Granger, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang