Successfully reported

Spacube Luxury Suites and Spa

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nelia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik rustig. Ek is mal oor die mooi vars blomme wat orals in potjies is. Die kamers is mooier as op die foto's en ons het heerlik geslaap. Die koue ontbyt die volgende oggend was 5 ster gehalte. Ons is baie tevrede met ons keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vyfster gasvryheid en akkommodasie. Ons is met gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Baie dankie! Die North Suite is gerieflik ingerig en ons kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Dit is baie gerieflik geleë met veilige parkering. Ons sal sonder twyfel weer van Spacube se akkommodasie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Net een nag oorgeslaap. Gasvry en lieflike atmosfeer. Baie gerieflik naby aan Groenkloof hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben P
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie lekker geleë vir 'n besigheidsbesoek, lekker gebly, dankie. Die kamer is ruim en heel gemaklik, met alles wat jy nodig het. Ontbyt is nie oordonderend nie en net genoeg om jou dag mee te begin. Die eienares is baie behulpsaam en aangenaam om mee te gesels, en die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
1 nag
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Baie aangename blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenda V
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantasties. Die kamer was baie skoon en ek het 'n vreeslike warm verwelkom ontvang. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, vriendelike gasvrou. Verblyf geniet, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het ’n wonderlike tyd by Spa Cube Luxury gehad. Die plek is pragtig netjies. Pragtige plek, baie netjies en vreeslik nice mense. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik! Sommer 7 sterre. Ons het vreeslik lekker gebly. Ontvangs was wonderlik, kamer was ruim en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ontbyt was heerlik! Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 George Storrar Street, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacca39ca8e04914852ad6bc2a1deee6cd1ac974fe14544f50bf412fe1bbad5722c60f10235c2f137f9df8d3bdff1bc79fb30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 79 George Storrar Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.773308515564 28.220234046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang