Successfully reported

Spandau Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike bekostigbare verblyf, sal Spandau Manor enige tyd aanbeveel! Aanbeveel. Heerlike rustige veilige verblyf met alles wat benodig word. Vriendelike behulpsame gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Louise! Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf by Spandau Manor geniet. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms te akkomodeer sou die geleentheid hom voordoen. Julle is altyd welkom. Groete, Stan.

Suset D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

N veilige en gerieflike hawe vir n moeg reisiger om batterye te herlaai. Ons gasheer het ons hartlik ontvang en ons werklik laat tuis voel. N huis weg van die huis. Beskik oor al die nodige geriewe. Die gasheer gaan werklik uit sy pad om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Suset. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet! Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is altyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan

Paul M
1 nag
5.0
Sep 2025

Great value for money, clean, comfortable, quiet and tranquil setting. Great spot to rest after a long day on the road. Very comfortable, clean and well equipped. Safe off-street parking and Stan, our host, was very welcoming and gave lots of great advice regarding our routing and suggested stops. He even checked in to make sure we reached Prince Albert safely. I will definitely pick this venue again next time I stop in Graaf-Reinet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Paul! Thank you so much for the positive review. We are glad you enjoyed your stay at Spandau Manor. It was a pleasure hosting you, and we would love to host you again in future should the opportunity arise. You are always welcome here! Greetings, Stan.

Eve B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties! Dit is 'n pragtige plek. Baie sjiek en elegant. Baie vriendelik ontvang en is op die hande gedra. Die gasheer gaan uit sy plek om ons welkom te voel en te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Eve. Dis altyd 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien indien die geleentheid hom voordoen. Groete, Stan

Jenny P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie skoon en alles wat mens nodig het. Stan en sy vrou is uitstekende gashere. Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Jenny! Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om julle te ontvang en ons hoop om jul weer in die toekoms te sien sou die geleentheid hom voordoen. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan en Karen.

Robert W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clean, safe, great value. Stan was a great host. We had our two dogs with us. The room and garden were both great. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Robert! Thank you for the positive review. It was an absolute pleasure hosting you and we would love to host you again if the opportunity arises. You are always welcome at Spandau Manor. Greetings, Stan

Ingrid D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies en skoon, alle geriewe, vriendelike en behulpsame gasheer. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Ingrid. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly om te verneem julle het jul verblyf geniet! Hoop om jul weer te kan ontvang in die toekoms as die geleentheid hom voordoen. Julle is altyd welkom by Spandau Manor. Mooi dag en groete. Stan

Elize S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie skoon en gerieflike verblyf. Ons het heerlik gebly by Spandau Manor. Stan het ons baie welkom laat voel en doen regtig ekstra moeite. Ek beveel Spandau definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Elize. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was 'n absolute plesier om jou en jou gesin te huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms as die geleentheid hom voordoen. Julle is enige tyd welkom by Spandau. Groete, Stan

Daniel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Friendly host and a nice place. Really nice place with an exceptionally friendly host. We could easily have stayed for a week, but were unfortunately only travelling through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Hi Daniel. Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms as die geleentheid hom voordoen. Jul is altyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan

Gavin T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Cozy, comfortable stay with great TV options. We only stayed one night, but it was an enjoyable experience. The room was clean, cozy, and the wide selection of TV channels was a nice bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stan
Spandau Manor
Thanks for the positive review. It was a pleasure hosting you. You are welcome at Spandau Manor anytime. Greetings, Stan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 240
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 240
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9fb07db1acd6735ed2738b0b88cf37911b7cf4ccb27b7839d72723e06eaf3425b68b98dd80e6c84e06f1ab382f6635b30df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 240 per nag, vir 4 mense 83 5 1 5 39 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.24820515018 24.52873012503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang