Successfully reported

Spanish Farm Boutique Hotel & Villas

Gastehuiskamer 1
Vanaf R4 080
R 4 080 R 3 264
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n klein, privaat stoep. Hierdie kamer het nie 'n uitsig oor die see nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuiskamer 2
Vanaf R4 080
R 4 080 R 3 264
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n uitsig oor die see en 2 ekstra-lang enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke en gaste het toegang tot 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuiskamer 3
Vanaf R4 080
R 4 080 R 3 264
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort. Dit lei ook na 'n klein, privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rose Kothuis
Vanaf R5 568
R 5 568 R 4 455
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 wasbakke, 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, 'n stoof en 'n oond, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Die kothuis bied toegang tot 'n sondek met buitemeubels, braaigeriewe en lieflike uitsigte op die Helderberg. Let asb. dat die slaapkamer en kombuis deur 'n opelugstoep geskei word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondvloerwoonstel 1
Vanaf R6 300
R 6 300 R 5 040
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel op die grondverdieping is apart van die ander eenhede en het trappe wat na die tuin lei. Die villa van 100 vierkante meter het slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort, verhitte handdoekreling, dubbelwasbak, haardroër en skeerpunt, asook 'n moderne bad aan die kant van die slaapkamer. Die moderne oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof en oond toegerus is. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ondervloerverhitting en 'n aparte aantrekkamer. Die woonstel bied ook toegang tot 'n pragtige dek met die gebruik van 'n privaat Jacuzzi, wat beskikbaar is as 'n opsionele ekstra.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-villa
Vanaf R8 640
R 8 640 R 6 912
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die wittebrood-villa het slaapplek vir 2 gaste in 'n koninggrootte-bed. Die villa bied manjifieke see-uitsigte. Dit het 'n eetkamer, sitkamer met 'n kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n losstaande eiland waar jy ontbyt kan eet. Die kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en gasstoof met 'n elektriese oond toegerus. Vir koffieliefhebbers het elke villa sy eie Nespresso-koffiemasjien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, persoonlike kluise in die slaapkamers, ondervloerverhitting en verhitte handdoekrelings in. Die slaapkamers het katoenlinne van die hoogste gehalte en sagte, donsige handdoeke. Daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer. Die sitkamer lei na 'n houtdek en privaat tuin met sy eie natuurlike poel waar jy op sonstoele kan ontspan en die lekker weer kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-villa
Vanaf R11 700
R 11 700 R 9 360
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-villas spog met manjifieke see- en berguitsigte. Die slaapkamers lei na 'n houtdek wat uitkyk oor die versorgde tuin met die see in die verte. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed met 'n moderne en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, 'n losstaande bad en dit lei na 'n privaat tuin. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die villas het ook elk 'n leefarea met 'n kaggel, 'n eetkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n losstaande eiland waar jy rustig ontbyt kan geniet. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n gasstoof en elektriese oond in die kombuis. Ander geriewe in die eenhede sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, persoonlike kluise in die slaapkamers, ondervloerverhitting en verhitte handdoekrelings in. Die villas het houtdekke wat na privaat tuine met hul eie, natuurlike poele lei.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Bedroom Villa - 2
Vanaf R11 700
R 11 700 R 9 360
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Slaapkamer 2 het ekstra lang enkelbeddens met 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, 'n dubbelwasbak en lei na 'n privaat buitetuin. Beide slaapkamers het leesligte op die kopstuk vir 'n goeie leeservaring.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owners Villa
Vanaf R30 000
R 30 000 R 24 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Buitelug
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Ontbyt is daagliks van 08:00 tot 10:00 beskikbaar.
Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet teenwoordig wees by inklok.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir ekstra beddens vir kinders tussen 4 en 17 jaar oud.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 080
R 4 080 R 3 264
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 40 Silverboom Kloof Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ecb36bef1ab602b9080d828b070b1d017b1a104c9e123e09de9eb9c538883fca3a4c1ac05531384503efbe0fb62b7ad44d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 080 nouVanaf R3 264 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 40 Silverboom Kloof Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.050940212342 18.854736251659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang