Spanish House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Diederichs Street, The Reeds, Centurion, 0061, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Spanish House bied gerieflike oornagverblyf in Centurion. Die eiendom is sentraal wat dit vir sakereisigers, paartjies of 'n gesin ideaal maak.
Die eiendom bied 'n keuse van 2 ateljee-eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied of 'n huis vir 6 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Die ateljee-eenhede het 'n koningingrootte-bed elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi in elke eenheid.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde tuin en braai-area wat dit die ideale plek maak om te ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 31 Diederichs Street, The Reeds, Centurion, 0061, Gauteng
- Gaste dink Spanish House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Diederichs Street, The Reeds, Centurion, 0061, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang