Berge toe - Spanspek se Plek
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bosjemans Pad Farm, Bonnievale, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Berge toe - Spanspek se Plek is geleë in die hartjie van die wynvallei op die pragtige R60. Dit is geleë op 'n werkende plaas vol ryk geskiedenis en binne maklike bereik van talle wynplase, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die verblyf bestaan uit 5 selfsorgkothuise, afgesonder van die netwerk, wat voorsiening kan maak vir verskillende groepe en selfs vir 'n romantiese wegbreek, of as 'n oornagplek vir reisigers. Daar is geen selfoonontvangs of WiFi nie.
Die plaas huisves ook die bekende Spanspek se Plek-plaasstalletjie waar gaste hulself kan bederf met vars en plaaslik verkrygde vrugte en groente, of 'n verfrissende ligte maaltyd uit die kombuis kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte oor die berge geniet. Die deli is ook gevul met plaaslike kase, konfyte, bevrore vleis, biltong, souse en nog baie meer.
'n Gerieflike sirkelvormige pad is bygevoeg vir voertuie met sleepwaens om toeganklikheid te verbeter. Dit bied ook gerieflike parkering vir bewegingsbeperkte gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R60, Bosjemans Pad Farm, Bonnievale, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Berge toe - Spanspek se Plek het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bosjemans Pad Farm, Bonnievale, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang