Successfully reported

Spare Suites on Stuart

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Beatrix D
1 nag
5.0
Mei 2025

Rustig, veilig, alles wat nodig is. Baie lekker. Ek hou daarvan dat die gasvrou my ontvang het, en dat sy ook per WhatsApp met my gekommunikeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent, comfortable, very good value. A perfect stopover and so helpful with our car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Gemaklik bly weg van ons huis, dankie. Die blyplekkie is gerieflik, netjies en skoon. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker man lekker. Dit lyk mooi en skoon, dankie vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbé J
1 nag
4.8
Nov 2023

Gasvrou vriendelik, eenheid rustig. Kamer gerieflik. Kombuisie handig. TV teleurstellend, geen kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne S
1 nag
5.0
Jan 2022

Heerlik. Pragtige plek met lieflike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Monique doen regtig baie moeite en laat 'n mens tuis voel. Die plekkie is smaakvol gemeubileer. Die eienaars het moeite gedoen en het alle versoeke probeer voldoen. Ons sal weer daar wil bly. Dankie Monique.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Baie vriendelike ontvangs en netjiese eenheid. Baie geskik vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Puik diens. Hierdie mense loop die ekstra myl vir hulle gaste. Julle sal my no 1 keuse wees vir verblyf as ek weer deur Harrismith reis. Weereens dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick L
1 nag
4.6
Sep 2021

Mooi, netjiese plek en vriendelike diens. Eienaar het my persoonlik verwelkom en na-ure met "late arrival". Suites is goed toegerus, keurig en baie netjies. Lekker luukse beddens en beddegoed. Dit was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9465dba3f9aa2facb393617e2b01c5874e397bbf24064aa7271d7311ea4c50224333fd63dadd7ca3735bd8c71f1bf100bdf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 66 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.27281 29.13039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang