Successfully reported
+16

Spare Suites on Stuart

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spare Suites on Stuart bied gerieflike oornagverblyf in Harrismith.

Verblyf is beskikbaar in eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Dit sluit die Spare Bedroom en die Spare Suite in. Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer.

Verder het elke kamer 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV en WiFi in elke kamer.

Gaste kan die stadsaal wat 'n nasionale monument is besoek, die Harrismith Wildflower Tuin verken, gholfspeel by die buiteklub of in die berge gaan stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 66 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Spare Suites on Stuart het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9465dba3f9aa2facb393617e2b01c5874e397bbf24064aa7271d7311ea4c50224333fd63dadd7ca3735bd8c71f1bf100bdf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 66 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.27281 29.13039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang