Successfully reported
+7

Sparrow Weg 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sparrow Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sparrow Weg 7 is 'n grondvloer-eenheid op die eienaars se eiendom in Astonbaai, 'n pragtige woonbuurt van Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpse besienswaardighede, ongerepte strande met skulpe en uitstekende branderplankrygolwe.

Die strand is letterlik oorkant die woonstel, gaste kan ook die swembad by die Aston Apartments oorkant die pad gebruik.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 1 of 2 bykomende gaste, maar daardie gaste moet asseblief hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het albei 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het elkeen 'n TV met 'n DStv-dekodeerder.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste het ook toegang tot TV en braaigeriewe.

Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Sparrow Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sparrow Weg 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sparrow Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqZyzNsFTFLCLCjo0y4zktkLxonIEHL3WDBU5SsgrwMLd6nGJn1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Sparrow Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.08324 24.912399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang