Successfully reported
+63

Speedo's en Crocs

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 45 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Speedo's en Crocs is in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai geleë. Die huis is 600 m vanaf die hawe en 350 m vanaf die naaste strandfront geleë.

Die huis kan tot 18 gaste akkommodeer en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 2 kombuise en 2 leefareas.

Die grondvloer het 3 slaapkamers, 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, ysmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met sitplek en 'n ingeboude braai, terwyl die sitkamer 2 enkelslaapbanke en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met satellietkanale het. Die verblyf is ook beurtkrag-vriendelik.

Die boonste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n skuifdeur na die dek. Die vyfde slaapkamer het 2 3/4 beddens. Die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad. Die leefarea het 2 slaapbanke en 'n TV. Die tweede kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n ruim dek met meubels op die eerste verdieping.

Ons het 'n braai buite, pizza-oond en 'n onthaalarea onder die groot boom met 'n stort.

Gratis vesel-Wi-Fi-toegang word ook voorsien.
Speedo's & Crocs is troeteldiervriendelik.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 2 Leefareas 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Petra S
5.0
Heerlike kuierhuis vir 'n groep mense/familie. Ja, ons familie het so lekker saam gekuier in die heerlike leefhuis.
Okt 2025
Richard L
5.0
Rustig met alles wat jy benodig. Baie lekker gerieflike huis naby hawe en winkels, met ook 'n pleintjie om hout te kry. Baie speelplek met gras vir ki...
Sien meer
Jun 2025
Lindie B
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful time. Speedo's and Crocs was a great place to relax and unwind with family and friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Neil F
Gesin met klein kinders
5.0
Seaside fun for the whole family. Good fun. House had a great layout of rooms and amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dion F
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable and awesome memories made. House is very spacious and neat with easy access to the shops and harbour.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 45 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Speedo's en Crocs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 18)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 45 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3647bae4c690b6d1f4e6d94848f135e239f806d93f8dde34d21ccb0c053b7a2a31ef45133d474444e3ed274c22ba20f66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 18) 46 5 1 5 45 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.805451 20.056603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang