Successfully reported

Speelhuis Collection

Beach Pad - See Huis
Vanaf R1 616
R 1 616 R 1 293
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Beach Pad - See Huis, wat op die grondvloer geleë is, het slaapplek vir 2 gaste, en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Ander geriewe sluit 'n TV, ketel en broodrooster in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Swem handdoeke
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Ekstra koste
Kombuis & eetkamer
Ketel
Kombuisie
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R250.
Kinders tussen die ouderdom van 4 - 14 jaar betaal R600.
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: Die breekskadedeposito is nie met aankoms betaalbaar nie. Indien enige breekskade plaasvind, sal dit op die gas se rekening geplaas word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Speelhuis Studios
Vanaf R2 121
R 2 121 R 1 697
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie moderne, oopplan-ateljees front noord en bied asemrowende uitsigte oor die strandmeer vanaf hul privaat balkonne. Hulle bied ook direkte toegang tot 'n afgesonderde strand. Elkeen van die eenhede het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenhede het ook 'n slaapbank vir 'n kind tussen 3 en 14 jaar wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi, sekere DStv-kanale en braaigeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R250.
Kinders tussen die ouderdom van 4 - 14 jaar betaal R600.
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: Die breekskadedeposito is nie met aankoms betaalbaar nie. Indien enige breekskade plaasvind, sal dit op die gas se rekening geplaas word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Studio - Seehuis
Vanaf R2 121
R 2 121 R 1 697
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Beach Studios is aan die onderkant van die huis geleë en bied direkte toegang tot die strand. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n privaat stoep, braai-area en 'n pragtige strandmeer-uitsig in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and kettle.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R250.
Kinders tussen die ouderdom van 4 - 14 jaar betaal R600.
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: Die breekskadedeposito is nie met aankoms betaalbaar nie. Indien enige breekskade plaasvind, sal dit op die gas se rekening geplaas word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 616
R 1 616 R 1 293
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Zeus Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgDPPYfjPdrk18xYI6Uh4s7koeI0DEMc5NmiGl6hXCtmlxLdNlE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 616 nouVanaf R1 293 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 36 Zeus Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.041785667889 18.037295506607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang