Successfully reported

Spekboom @ Wolfkop Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Erika E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Well equipped, clean, spacious. Very peaceful, units far enough apart so as not to be aware of anyone around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Well worth the price. We will definitely return. Very big house in a beautiful setting. Water pressure was excellent. Very well equipped. A couple of taps (kitchen and scullery) need handles to be repaired. Dirt road would be a bit of a challenge for a small car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alveda E
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Overall, a lovely stay. We experienced challenges with the jacuzzi and the bottom room's showerhead, as well as the hiking trail markings. This was communicated with the contact, and we received feedback that our concerns were noted and that Spekboom was one of the houses to be upgraded. So, besides our issues, we enjoyed our time there. Would love to return in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Ontspannend, Pragtige uitsigte, privaat. Ons het verskriklik lekker gebly. Die kamers was ’n goeie kombinasie van ou en moderne versiering, en nogal ruim. Die uitsigte was pragtig — die een oor die vallei en die ander oor die berge. Ons het een oggend besoek gehad van twee klipspringertjies wat saam met ons die natuurskoon kom bewonder het. Die oopplan-uitleg het baie goed gewerk, en die aparte opwasarea en genoegsame yskaste was ’n treffer. Die kommunikasie en WhatsApp-boodskappe vanaf die webtuiste sowel as Wolfkop het baie gehelp. Die lemoene, koffieboontjies, suiker, tee en verromer was ’n baie aangename verrassing. Die swembad en warmbad het vir lekker opsies gesorg. By my aankoms om 14:20 was die skoonmakers nog besig om op te pak, so hulle het sowat 25 minute oor hul tyd gegaan. Ek sou dus in elk geval nie 14:00 kon inboek nie. Die binnebraai is ’n wenner wanneer die weer nie saamwerk nie, maar dit maak dat die vertrekke ’n bietjie rookagtig ruik — ’n voorstel is om die vensters oop te laat sodat die reuk kan verdwyn. Daar is ’n paar krane wat nuwe handvatsels kort, en ’n besem sal ook goed te pas kom in die huis. Ek het gevra om ’n bietjie later uit te boek omdat ek na Vredendal moes ry en my vrou Kaap toe is. Hulle kon dit reël teen ’n R1000-bybetaling, wat my ’n bietjie dwars in die krop gesteek het. In die algemeen, en alles in ag geneem, was die kuiertjie fantasties, en ons sal graag weer daar wil gaan kuier. Groete Gerhard

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Pragtig en luuks. Baie oulike plek, ruim met alles wat jy nodig het!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc673cdb65318b016a02d1f1ac2143dd816cbe49b9396bd349d7cd93f19674b18f465ab580fbaf30eb37161155b4d538c48c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Keerom Street Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6430967 19.0372572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang