Successfully reported

Spekboom Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christiaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, heerlik. Asof die huisie self nie lekker genoeg was, het Sue se moeite toe ons 'n item of twee vergeet het die hele ervaring nog meer aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Spekboom Cottage
Ons is bly dat alles uitgewerk het.

Jacques B
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Lovely host, beautiful accommodation for our road trip. Absolutely lovely host and perfect accommodation for the four of us friends. We had the most amazing time just relaxing and braaing outside and a very good night's rest in the beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Spekboom Cottage
We loved hosting you and were impressed by your Boomer music! Please come again.

Nardus L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Heerlike huislike atmosfeer! Heerlike huislike atmosfeer met alles wat jy sou nodig kry terwyl jy oorbly in Spekboom Cottage. Sue was baie behulpsaam en vriendelik om die oorblyf nog meer tuis te laat voel. Die stoep kuier vreeslik lekker en die 'honesty pantry' het die nodigste sodat jou verblyf seepglad verloop. Ons enigste jammerte is dat ons nie langer oorgebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Spekboom Cottage
Dankie vir jou vriendelike resensie. Ons het dit geniet om u te huisves.

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Homely. Comfortable home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Just what we needed for a couple of days while exploring this historical town. The cottage was quaint, fascinating and very comfortable. It was lovely and cool inside even though it was 36° outside! Comfortable beds, plenty of hot water, clean and everything we needed was provided. Sue is a lovely host and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rand Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76b7146d9f651ed2348946dfeec753a03faee0098ee81923000a4b1686ad0f72af7bcd3de854a1814cb8059d584c2ad7a04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 10 Rand Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.527230615714 21.69232422209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang