Successfully reported

Sperrgebiet Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 559 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ronel V
1 nag
5.0
Okt 2025

I have to go back for more. Stunning views, walking trail, friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sieghard K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Beveel aan. Ons het lekker gebly, mooi ligging en alles wat nodig was, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyable and I will return for my 3rd stay next month. We had a fantastic stay and enjoyed the beautiful flowers. Our host was very friendly and accommodating. Enjoyable overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Met every expectation and more. Highly recommended. The chalet was very comfortable and all needs were provided. Tertius was the perfect host and assisted us with suggestions of where to go to see flowers. We also enjoyed walking on the property, which itself is a nature reserve with many different plant species. Regret not staying an extra day or two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jfa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die uitsig is verskriklik mooi. Uitstekend, rustig. En die eenheid is volledig ingerig. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Blomme was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste blyplek in Springbok omgewing! Fantastiese plekkie, veilig, pragtige uitsig, gasvry! Tertius het uit sy pad gegaan om my rekenaar wat ek vergeet het, vir my te stuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese blomme en plaas ervaring. Sal beslis weer gaan kuier. Goeie genoegtig, wat 'n ervaring. Huisies tussen die mooiste blomme en koppies vol Kokerbome. Ons het ongelooflik lekker gebly. Alles was super skoon, ons was heerlik verras met skoonmaakdienste elke dag en dierbare personeel. Ons het heerlik tussen die rantjies rond gekuier, die plaas verken, sterre gekyk en pragtige foto's geneem. Tertius was 'n briljante gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilandi J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Veilig, netjies en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlike ligging so tussen die berge. Die ligging was heerlik so tussen die berge. Ons het die eenhede baie geniet omdat jy nie die persoon langs jou kon sien nie. Die huisies se ligging maak dit baie privaat. Daar was TV en DStv wat die prys die moeite werd gemaak het. Ons was selfsorgend en het alles daar gekry wat nodig was om ons verblyf te geniet. Ons sal beslis weer daar gaan draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pendie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Span uit met die mooiste uitsig en blommeprag! Netjies en skoon en funksioneel toegerus. Vriendelike ontvangs. Mens kan hier 'n paar dae vashak en die omgewing te voet geniet. Veral in die blomme tyd. Sal volgende keer langer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 559

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Sperrgebiet, Droedap Road, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9362b53391e6b7539fa6fb2d95188c14e4839132f45084d256fae8d63d0204dfd13b8d6c50c89d8283bf40d7ed65529074af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 559 5 1 5 Farm Sperrgebiet Droedap Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.716665447328 17.911850810051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang