Successfully reported

Spes Bona Guest Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike kuier-huis! Ons kon gesellig kuier met 'n lekker groot leefarea. Bitter lekker gebly. Lieflike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekende vakansie verblyf. Ons was so bederf met hierdie pragtige verblyf. Van die tuine tot binne in die huis was net elke sent die moeite werd. Ons sal vir seker weer van Spes Bona gebruik maak. Dankie Tricia en jou span. Julle verdien 'n 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
TRICIA
Spes Bona Guest Farm
Dankie Esmarie vir julle terugvoering. Dit bly vir ons 'n voorreg om gaste soos julle by ons te verwelkom. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

TRICIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spes Bona Farm, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69efae50f765527546f110231aef68a7beed12318822aa7453aa999159c4f8775b9deeefb29bbc7a06b95cd911e961d40083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Spes Bona Farm Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.777857317372 18.675516570639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang