Successfully reported
+102

Spes Bona Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Spes Bona Gastehuis verwelkom al vir baie jare toeriste in sy rustige, huislike atmosfeer. Ons is een van die eerste gastehuise in Colesberg, gestig in 1995. Spes Bona het tradisionele hoë plafonne wat voorsiening maak vir perfekte oornagverblyf. Word beskou as jou huis weg van die huis.

Ons verblyf bestaan uit 3 ruim gesinskamers en 2 kamers met slaapplek vir 3 gaste. Alle kamers het en suite-badkamers. Alle kamers is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas (yskas-vrieskas of yskassie), TV, DStv-hotelpakket. Akasia- en Karee-kamers het sitareas. Alle kamers het hul eie ingange.
Jean-kamer het 'n omheinde tuin vir honde om vry te loop. Ander kamers deel die hooftuin.

Alle kamers het lugversorging.

’n Gryswaterstelsel verseker ’n groen grasmat regdeur die jaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 356 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carina R
5.0
Altyd vriendelik, netjies en gerieflik. Spes Bona Gastehuis is ons 'go-to' as ons tussen Gauteng en die Kaap reis.
Sep 2025
Dot M
5.0
Comfortable. Comfortable bed, and ensuite bathroom, friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Isac M
5.0
Slaap lekker in Colesberg. Lekker plek om oor te slaap na 'n lang dag reis. Lekker groot kamers en plek buite om jou koffie te geniet na 'n lekker nag...
Sien meer
Sep 2025
Steve W
Besigheidsreis
5.0
Excellent! Easily found with easy check-in and check-out.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hester B
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige, gerieflike oorslaap. Baie lekker gebly. My honde kon lekker rondhardloop.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 356

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 22 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Spes Bona Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMDg3MzdmLTBmMDQtNDBkMS1iYjA4LTc4NzM1N2Y0YzJkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 356 5 1 5 22 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.726362777778 25.093152777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang