Spindlewood Barn Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Garden Street, Hopefield, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spindlewood Barn Accommodation bied veilige, ongkunstelde plaasstyl-verblyf in Hopefield. Gaste kan kies tussen 2 verblyfopsies.
Die Drum and Barn-kamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Albei kamers het privaat inagnge en privaat en suite-badkamers met storte. Die gastehuis kan ook ontbyt en aandetes langs die vuur in die gemeenskaplike kombuis bedien.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. WiFi is ook in die hoofhuis en gemeenskalike areas beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 58 Garden Street, Hopefield, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Gaste dink Spindlewood Barn Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Garden Street, Hopefield, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang