Spindrift 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hullet Drive, Port St Francis, St Francis Bay, 6231, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Spindrift 1 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Port St. Francis, St. Francisbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n stapelbed en die gastebadkamer het 'n stort, toilet, wasbak, wasmasjien en tuimeldroër. WiFi is beskikbaar
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is banke, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket in die oopplan-leefarea. Die area lei na die stoep met 'n uitsig oor die privaat strand wat net 50 m van die eiendom af is.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks, sowel as veilige parkeerplek en braaigeriewe wat met die eienaar gereël kan word. Die woonstel het ook 'n rugsteunstelsel tydens kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Leighton Hullet Drive, Port St Francis, St Francis Bay, 6231, Oos-Kaap
- Gaste dink Spindrift 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leighton Hullet Drive, Port St Francis, St Francis Bay, 6231, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang