Spindrift Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 5th Avenue, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Spindrift Gastehuis is geleë in 'n afgesonderde subtropiese tuin, omring deur inheemse woud met oorvloedige voëllewe. Hierdie lieflike gastehuis is in Umdloti geleë, slegs 200 m van die strand af.
Verblyf word aangebied in 3 gesellige selfsorgwoonstelle. Kingfisher Family Unit bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer op die onderste verdieping, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer bo, wat lei na 'n patio met pragtige see-uitsigte. Daar is 'n ingeboude braai op die patio.
Rainbird is 'n gesellige, knus woonstel bo, ideaal vir 'n ontspannende see-wegbreek. Hierdie enkelverdieping-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. 'n Bykomende matras kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Lourie Garden Cottage is 'n woonstel met 1 slaapkamer wat oopmaak na die tuin. Hierdie woonstel bestaan uit 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer wat volledig toegerus is. Daar is 'n klein uitsig oor die see vanuit die kombuis.
Elke woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en sekere vakansiedae. Elke woonstel het toegang tot braaigeriewe en is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek. Daar is 'n buitestort om te gebruik wanneer jy van die strand af terugkeer.
Daar is 'n winkelsentrum naby met 'n aantal gerieflike winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 10 5th Avenue, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Spindrift Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 5th Avenue, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang