Spindrift Seaside Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1854 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Spindrift Seaside Accommodation is 'n goed gemeubileerde selfsorgvakansiehuis in Kleinkrantz, Wildernis. Dit is die perfekte plek vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf met 'n huislike atmosfeer op die Tuinroete.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en die derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede en vierde slaapkamers. Die eerste badkamer het ' bad, stort, wasbak en 'n toilet, en daar is 'n bad, stort, wasbak, bidet en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n braai en sitplek op die beskutte stoep. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die huis het 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag en kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Felicia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1854 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Spindrift Seaside Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1854 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang