Successfully reported

Spitvurkboerdery Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jolani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Perfect, peaceful and breathtaking. Truly a remarkable gem! Everything you need and hosts that go above and beyond. The playroom stacked with toys was fantastic for the children and the farm has beautiful scenery and opportunities for hiking and climbing. The house has everything you need, soap and towels for bathtime, even milk and coffee, more than enough for your stay. Would recommend it to anyone, but especially for those who have small children. By far the most family-friendly house and hosts ever! Thank you for the rest and adventure, hope to see you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie / Rikus F
1 nag
5.0
Mei 2025

Dit was ongelooflik lekker. Die stilte was hemels. Die gasvryheid en bedagsaamheid van die eienaar was fantasties. Koolstoof alreeds aan die gang met aankoms wat die kombuis lekker warm en gesellig gemaak het op 'n baie koue aand. Sal dit regtig aanbeveel as jy wil wegbreek van die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Spitvurkboerdery Gasteplaas
Baie dankie, Martie. Kom kuier asb. weer.

Melanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike, sorgvrye kuier! Ons het heerlik gebly by hierdie mooi plaashuis! Die diens was onverbeterlik! Ons het hier tuis gegaan terwyl ons kinders by CVO Lichtenburg aan die winterspele moes deelneem. Alhoewel die afstand 'n ent van die skool af was, het dit nie gepla nie omdat ons so tuis gevoel het! Die pragtige koolstoof was elke middag met ons aankoms reeds aangesteek en ons gasvrou het aande toe ons laat teruggekeer het vir ons heerlike warm kos op die pragtige stoof gelos. Na 'n lang dag van sport langs die veld kon ons regtig rus en afsluit met skottelgoed wat vir ons gewas was, beddens en die huisie netjies opgemaak en warm. Die tuin en speelkamer was heerlik vir ons plaaskinders om in te speel. Warmwatersakke, lekker warm beddens en 'n sjokolade op die beddens het ons baie bederf. Die een aand wat ons laat teruggekeer het, was die lig by die dak vir ons kar reeds aangeskakel vir ons gerief. Dit is 'n pragtige plekkie, wat mens terugneem in tyd en laat vergeet van die gejaag van ons elke dag. Dankie vir die moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Spitvurkboerdery Gasteplaas
Dankie Melanie, julle was die perfekte gaste. Julle is so aangenaam.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 4 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91aa4bce6ae9eace42ea94067d98a364e2e47f16207478b6cc12f91b69677acbb1e34ce67c6a70b30f059e5235bf5d5df35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.795753473154 26.614059913787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang