Successfully reported
+35

Spitvurkboerdery Gasteplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 4 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Spitvurk Boerdery is 'n werkende gasteplaas geleë op Kwaggashoek Plaas ongeveer 25 km vanaf Swartruggens. Hierdie huis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n afgesonderde wegbreek. Die plaas is van die rooster af en maak gebruik van paraffien, batterye, sonkragligte, houtbrand en gasstowe asook sonkrag- en gasgeisers.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n bababed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n speelkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gas-/houtstoof, gasyskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n koffietafel.

Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area buite. Gaste kan van die staproetes gebruik maak, bergfietsry geniet, die berge verken of die pragtige uitsigte geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Leefarea

4

2 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Spitvurkboerdery Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 4 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91aa4bce6ae9eace42ea94067d98a364e2e47f16207478b6cc12f91b69677acbb1e34ce67c6a70b30f059e5235bf5d5df35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.795753473154 26.614059913787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang