Successfully reported

Splendour on Dorp

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Samanthe S
1 nag
5.0
Jun 2025

Veilig en gemaklik. Ligging was perfek en plek het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2025

Baie geniet en sal weer daar bly. Ons het dit geniet om te bly waar ons kon loop na restaurante en winkeltjies. Parkering in Stellies is 'n nagmerrie, maar dit is besig in Dorpstraat, en mense kuier tot laat. Die eenheid is redelik klankdig, maar as geraas nie jou ding is nie, moet nie daar bly nie. Vir ons met tieners het dit goed gewerk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2025

Oulike plek, maar WiFi werk net in een kamer. Geen WiFi vir TV om te werk nie. WiFi baie swak. Geen WiFi opvangs vir TV om te werk nie. 'n Verwarmer sal baie welkom wees, veral vir 'n nat en koue Stellenbosch.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Dorp Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa664d85c71c588ae38936eaa0b5060e03962782c09e1f77cc2ac12845cddf86162f730fc6fd9646019b51c3478254c6dff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 69 Dorp Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9400055 18.8557454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang