Successfully reported

Spoelklippies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Niklaas T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik asemrowend. Spoelklippies is die beste van al my vakansieplekke waar ek al was. Riana is die beste, sal enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

100% enjoyed our stay at. My stay at Spoelklippies was an absolutely amazing stay, especially for a family vacation. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldeen G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Was 'n onvergeetlike naweek met my familie. Ek sal Spoelklippies vir enige familie aanbeveel, rustige buurt naby Hermanus, en die huis is gerieflik toegerus met alles en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Spoelklippies
Baie dankie, Eldeen, vir jou resensie op Spoelklippies. Jy en jou familie is enige tyd welkom om Spoelklippies in die toekoms weer te gebruik. Spoelklippies

Mylene S
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Absoluut fantasties! Ons kuiertjie was fantasties. Rustige atmosfeer en alles wat jy soek byderhand. Vriendelike en behulpsame gasheer. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvelle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Ons het die naweek so baie geniet by Spoelklippies. Die huis is baie mooier as op die foto's; alles was perfek in plek. Daar was net 'n maintenance probleem met een van die toilette en niemand het ons kom help nadat ons die agent in kennis gestel het. Ons moes dit self uitgesorteer het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thando J
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

We thoroughly enjoyed ourselves. Our stay was lovely. The group enjoyed themselves. Rooms and bathrooms are clean, and beds are comfortable, and generally, the house is super clean. Pity the swimming pool is not heated, but we enjoyed our stay. If I may suggest, the house could do with a gas heater in winter, and a pool table on the balcony for entertainment would be awesome. We looked for the WiFi password everywhere, but it should be visible somewhere so people don't have to always ask the house manager for small things like the password.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina N
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Wonderful. It was a beautiful stay, safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amirah B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Relaxing, peaceful, breathtaking, fun. Our stay was amazing and we really enjoyed ourselves. We will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie H
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Klein detail wat reggestel kan word om hierdie pragtige 5/5 te gee! Spoelklippies is 'n pragtige ruim, uiters netjiese en goed toegeruste woning. Die keurigheid van die dekor komplimenteer die eiendom. Kommunikasie en vriendelikheid van die eienaars kry volpunte. Twee klein "irritasies" was egter dat ten spyte van die feit dat daar voor ons besoek navraag gedoen is of ons ligte/kerse moet saambring om vir beurtkrag voorsiening te maak, ons verseker is dat dit nie nodig is nie, maar dat ons toe inderdaad in die donker met selfoonligte moes braai en voorbereidings in die kombuis doen omdat daar geen noodligte of kerse beskikbaar was nie. Ons moes selfs ry om kerse te gaan soek. Kort voor die beëindiging van beurtkrag het die eienaar wel kerse gebring. Die hoofslaapkamer se badkamer het ook nie handdoeke by die twee wasbakke gehad nie. Ek het dit gerapporteer, maar dit is nie reggestel nie. Dit blyk ook dat twee storte moontlik nie op dieselfde tyd gebruik kan word nie, want dit verswak die waterdruk en het ook 'n effek op die regulering van die gas waterverwarming wat dan rondspring tussen vuurwarm en yskoud. Baie water word hierdeur vermors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurentia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Only issue I had was the Wi-Fi signal range. We all had issues getting signal in the rooms which was a bit of a problem, furthermore the stay was so pleasant. I was very happy with everything else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Scallop Close, Vermont, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21566833b74c9603fa69d62118a1b6567ab9569a039acd272b29789b3cf5984e18ba88a65f46e9a11a42dd22dfe42226edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 3 Scallop Close Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419838 19.148573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang