Spookdraai B&B
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 275 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Spookdraai B&B is die perfekte basis vanwaar gaste die wonders van L'agulhas kan verken. Die mees Suidelike Punt van Afrika en die vuurtoring-toer is gewilde besienswaardighede in die area.
Verblyf word in 6 gastesuites gebied waarvan 5 suites 'n see-uitsig bied, terwyl die sesde kamer 'n uitsig oor die wingerd en swembad bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n verhitte swembad wat gaste regdeur die jaar kan geniet en dit bied wonderlike uitsigte. Daar is ook 'n verhewe uitkykpunt wat ideaal vir sekemrkelkies is terwyl walvisse so nou en dan kopuitsteek. 'n Klein wingerd is by Spookdraai geplant en is een van die mees suidelike wingerde in Afrika.
Van die beste voetslaanpaaie begin by die suites se drumpels en volg 'n sirkelroete al langs die see af tot in die heuwels wat die instansie omring. Hierdie pad is ongeveer 2 ure se stap. Gaste kan ook die nabygeleë Elim-wynplaas en Struisbaai-hawe besoek, of 'n visvangboot huur.
Die gasheer, Marshall, en sy personeel sal verseker dat gaste se verblyf 'n fantastiese ervaring is. Hy kan maaltye voorberei en gaste aan 'n groot verskeidenheid tradisionele disse eie aan Suid-Afrika en L'agulhas laat smul.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 156
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 20 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Spookdraai B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Main Road, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang