Successfully reported
+51

Spoorsnyertjie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3309 Eland Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Spoorsnyertjie is 'n selfsorghuis in Marloth Park, naby die rivier en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die huis het lugversorging en beskik oor 2 kamers wat 2 badkamers deel. Die een badkamer het 'n stort en die ander een 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander twee het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan wat oor 'n TV met DStv beskik.

Gaste kan in die plonspoel afkoel en van die omheinde braai-areas gebruik maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die huis het 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Die huis word voor aankoms en met vetrek skoongemaak, maar indien die bespreking langer as 'n week duur, word beddegoed elke week geruil en skoongemaak.

Die huis is 'n kort entjie se stap na die rivier toe waar gaste renosters, buffels, wildehonde en olifante sal kan sien en saans die leeus kan hoor brul. Diere beweeg vrylik rond en gaste kan ook moontlik sebras, koedoes, bokke en dalk leeus gewaar. Gaste met ervaring in spoorsny sal die area geniet. Nagapies besoek ook gereeld die huis.

Spoorsnyertjie maak ook gebruik van sonkrag indien daar kragonderbrekings opduik en boorgatwater vir rugsteun indien die park sonder water is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alister A
Saam met vriende
5.0
Comfortable. Relaxed, very quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elsa G
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n rustige wegbreek gewees. Ons was naby die Wildtuin. In die dag het die diere wat daar is vir ons kom kuier. In die laat middag het die naga...
Sien meer
Jul 2025
Christiaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil rustige Bosveld kuier in Marloth Park in 'n lekker huis. Spoorsnyertjie is 'n baie netjiese selfbedienhuis met 3 slaapkamers in Marloth Park. Die...
Sien meer
Jun 2025
Rudolf V
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Netjiese, skoon, gerieflike en goed geleë huis. Gasheer Thinus behulpsaam. ‘n Baie gerieflike 3-slaapkamerhuis met 'n lekker stoep en braai- en swe...
Sien meer
Jun 2025
Marinda B
5.0
Highly recommended for a relaxing getaway in nature! We had a fantastic stay in this cosy, spacious accommodation. Everything we needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thinus en Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3309 Eland Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Spoorsnyertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3309 Eland Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk4MTYyLWI3N2ItNDI1MC04OGZiLTQ2ZTYwNjcxYzFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 111 5 1 5 3309 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338455418217 31.8098827824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang