Successfully reported
+36

Spore Waterberg Game Farm

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 km from the R33, Bakovenkrans Farm 192, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Spore Waterberg Game Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Modimolle en is ideaal vir families of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die houthuis maak gebruik van sonkrag en is geskik vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n groot houtdek met 'n pragtige uitsig. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, gasyskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus en lei na 'n leefarea met agtsitplek-etenstafel en gemaklike dagbed.

Gaste het toegang tot 'n ruim tuin en plonspoel met 'n boma en vuurput. Gaste kan ook in die natuurskoon wandel en die rotspoele en waterbronne bewonder.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en slegs met 'n 4X4 voertuig bereik kan word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 km from the R33, Bakovenkrans Farm 192, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Spore Waterberg Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 km from the R33, Bakovenkrans Farm 192, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA285a7ffe8b0cda575e348a82998d32e4bd22170e8b0e480d2cc8d47a6632fa1aa4c659d9377601839143c562025bda169963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 17 km from the R33 Bakovenkrans Farm 192 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.510136874365 28.30978115977
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang