Successfully reported
+7

Springbank Guest Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Roxburghe Avenue, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springbank Guest Suite bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Craighill Park, Randburg. Dit is ideaal vir sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is langs die slaaparea en is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Gaste het toegang tot WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Springbank is reg oorkant 'n lieflike deli.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 27 Roxburghe Avenue, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Springbank Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 470
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 470
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Roxburghe Avenue, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30fa95c600dcb1abe036f558e70e089ee0cd56d7a66e8329352e557360d53959c82dabee13530ce1b3630f1176a9893de92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 27 Roxburghe Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1340075 28.0287408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang