Springbok 47
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Springbok Street, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Springbok 47 is 'n lieflike woonstel in Fauna Park, Polokwane, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van hospitale, skole en winkels in die area. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea sluit 'n bababedjie en 'n net-kind matras in.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank, 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Die woonstel maak oop op 'n tuin met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Komplimentêre WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anè Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 47 Springbok Street, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Springbok 47 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Springbok Street, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang