Successfully reported

Springbok Inn

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Comfortable and all amenities were available. Very helpful and friendly staff. Comfortable and all amenities were available. Very helpful staff made my stay pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Springbok Inn
Dear guest That’s a full sweep—thank you for the generous rating and kind words. We’re glad the comfort and amenities hit the mark, and that our team added that Namaqualand warmth to your stay. You’ve made our day a little brighter. Best regards On behalf of the Springbok Inn Team

Mike R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Staff are just awesome and the food was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Springbok Inn
That’s a full house of fives—we’re blushing behind the buffet. Thanks for the kind words about our team and food; it’s the kind of feedback that keeps the Namaqualand spirit simmering. We’ll be ready with more great flavours and friendly faces next time you’re in town. Warm regards The Springbok Inn Team

David P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

N Baie lekker, netjies, modern slaapplek. Het baie lekker gebly. Baie netjies, modern en vriendelik ontvang. Restaurant het baie lekker etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. DSTV 144 en 201 asb.? Baie lekker. Ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Springbok Inn
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het die netheid en waarde vir geld geniet. Wat die DStv-kanale betref – ons hoor jou! Ons werk tans saam met 'n IT-maatskappy om 'n WiFi-toring op te rig wat nie net die hotel nie, maar ook die gemeenskap sal help met genoeg bandwydte vir "streaming" en beter konneksie om sodoende ons TV vermaak uit te brei. Springbok en ander bergagtige areas is berug vir sein-uitdagings, maar ons is op 'n missie om dit reg te stel! Dankie vir jul geduld – ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom

Rudolf W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die ligging van die Inn is so gepas en ons het in rustigheid geslaap. Baie dankie vir die warme ontvangs en die lekker ontbyt wat ons kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Springbok Inn
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly dat julle die rustigheid van Namakwa kon ervaar en dat die Inn se ligging vir 'n goeie nagrus gesorg het. Die hartlikheid van ons mense is iets besonders, en dit maak ons dag om te weet dat julle die warm ontvangs en ontbyt geniet het! Ons glo goeie kos en gesellige geselskap is deel van die Namakwa-gasvryheid wat net hier regtig tuis voel. Kom kuier gerus weer – daar wag altyd ‘n koppie koffie en ‘n vriendelike glimlag op julle! Groete, Springbok Inn.

Martin Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Kos was uitstekend en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Springbok Inn
Beste gas Dis heerlik om te hoor jy het so lekker gebly en dat ons span en kombuis jou beïndruk het. Dankie dat jy die tyd geneem het om dit te deel—’n bietjie lof gaan ’n lang pad in Namaqualand. Volgende keer mik ons vir daai volle vyf op ligging ook. Vriendelike groete Hilton Klein namens die Springbok Inn span

Dalene O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Kalm en rustig. Baie aangename omgewing, kamers is pragtig en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Springbok Inn
Beste Dalene, Jou beskrywing vang die atmosfeer van Springbok Inn uitstekend—kalm en rustig, maar met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Dit is wonderlik om te hoor dat jy die omgewing aangenaam gevind het en dat die kamers goed toegerus en pragtig is. Ons waardeer dit altyd wanneer gaste die sorg raaksien wat ons in 'n verwelkomende omgewing sit, en jou hoë beoordelings beteken vir ons baie. Of dit nou vir besigheid is of 'n toekomstige besoek tydens blomseisoen, ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom. Groete, Hilton Klein namens die Springbok Inn-span

Nelus N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Baie netjiese en skoon hotel, goeie etes en diens in restaurant. Baie netjies en skoon hotel. Goeie restaurant met heerlike etes en goeie bediening. Kamers is dalk ietwat klinies - nie eens 'n bedmatjie op die koue teëlvloer nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Springbok Inn
Dankie vir die positiewe terugvoer oor ons netheid en restaurant – dis altyd lekker om te hoor dat die Namakwaland gasvryheid raakgesien word. Wat die koue teëls betref: ons voorsien doelbewus vloerhanddoeke in elke badkamer. Dis ons praktiese alternatief vir los matjies, sodat alles netjies en higiënies bly. Vriendelike groete Hilton Klein namens die Springbok Inn span

Linda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ons het net oornag maar sal beslis weer daar boek. Dit was gerieflik en veilig. Die restaurant bedien heerlike kos en die ontbyt was lekker. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Springbok Inn
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer! Dit maak ons opgewonde om te hoor dat julle gerief en veiligheid by ons kon ervaar. Ons glo dat 'n lekker ete en 'n warm verwelkoming deel is van die Namakwa-gasvryheid wat ons so koester. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom – volgende keer met nóg meer van daardie heerlike ontbyt en gesellige geselskap! Groete, Springbok Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 483

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 312
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 312
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 312
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 162 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbok Inn, Off Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiQYVCFj5hXyNdyV3eZPlS1BcbtvHmidmMLpNT6bJbNQw3rVAPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 312 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 Springbok Inn Off Voortrekker Street 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.689672757013 17.884590830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang