Springbok Inn
- Kapasiteit: 162 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbok Inn, Off Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 312 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Springbok Inn lê in 'n nou vallei, omring deur die Koperberge, in die hartjie van die Namakwaland. Dit bied gerieflike verblyf aan die buitewyke van die dorpie Springbok.
Verblyf word gebied in 87 lugversorgde, en suite-kamers. Hoëgehalte linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n klein werktafel en stoel in die kamer.
Geriewe op die instansie sluit veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe in. Daar is ook 'n konferensiefasiliteit wat tot 150 afgevaardigdes kan akkommodeer. Die restaurant op die perseel bied middagete en aandete aan. Neem asseblief kennis dat Blomseisoentariewe vanaf Julie tot en September van toepassing is.
Besoekers kan 'n aantal besienswaardighede en doendinge in die omliggende area geniet, soos die Goegap Natuurreservaat, Die Kaapse Blomroete wat die Weskus en Namakwaland insluit, De Beers Diamantkus 4x4-toere, kunsvlieghengel op die Oranjerivier, Goegap Natuurreservaat bergfietsroetes, en die Springbok Restaurant. Springbok staan bekend as die blommehoofstad en is 570 km noord van Kaapstad geleë. Dit is die laaste groot dorp voor Namibië.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 483
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Springbok Inn, Off Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Springbok Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 162 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbok Inn, Off Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang