Successfully reported
+11

Springbok Lodge Kallie Fischer

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

House Kallie Fischer is in die historiese middedorp van Springbok geleë.

Dié verblyf bied 4 kamers met lugversorging wat Kamers 46, 47, 48 en 49 insluit. Kamer 46 en 47 is albei ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Kamer 48 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 49 beskik oor 2 deurgangskamers waarvan een met 'n dubbelbed ingerig is en die ander 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

House Kallie Fischer is naby die hoofgebou en restaurant van Springbok Lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Thys V
5.0
Heerlik, sal weer daar oorbly! Baie vriendelik ontvang, skoon en netjiese geriewe, goeie restaurant. Reg geprys.
Aug 2025
Judith B
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay and the breakfast was excellent. It was excellent. The place was spacious and clean. Check-in was easy and we had i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Delmarie V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Wonderlik, dit was awesome, altyd heerlik daar.
Des 2024
Delmarie V
Saam met vriende
5.0
Rustig veilig ontspan. Dit was awesome, dankie baie. Ons dit so geniet, baie baie dankie.
Sep 2024
Marthinus Johannes F
5.0
Baie goed vir rus en vrede. Verblyf was baie goed. Het al voorheen ook hier oor gebly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Kallie Fischer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Pastorie Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4e3d481903ab19feeaed9eafe004c1850a2cc24c4e15b31314c549dc4616be503e00be8c220c4a3ede7f8cab8f0fcf4503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 9 Pastorie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.666965618285 17.885719139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang