Successfully reported

Springer Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vreeslik lekker gekuier. Reis nou al 'n hele paar jaar. Springer Lodge is een van die plekke wat ek definitief sal aanbeveel en self weer gebruik. Net jammer dis so ver vir my om dit meer gereeld te doen. 5 sterre maklik! Alles wat op die beskrywings was, was beskikbaar en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

A spacious and comfortable stay in a beautifully decorated space! Had a spacious and comfortable stay in a beautifully decorated space. Thank you for your attention to detail!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Die plekkie is baie lieflik en netjies. Ons almal het dit baie geniet. Sal definitief weer daar gaan kuier. Was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek waar mens dadelik tuis voel! 'n Absolute pragtige spasieuse woonstel, super modern en privaat. Die kombuis is groot en goed toegerus, die braai area is verwelkomend, gemaklik en lekker! Ons het heerlik geslaap en die plek baie geniet. was baie vriendelik en verwelkomend en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal vir seker weer bespreek in die toekoms! 5-ster in alle opsigte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

I would do it again! Was not expecting such luxury. Pleasant and lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Netjies en nuut. See en kuier op die stoep. Ons het 'n wonderlike paar dae in hierdie pragtige woonstel gehad. Hartlike ontvangs en 'n baie goed gemeubileerde huis. Alles is baie netjies en nog redelik nuut. Daar is bv. koffie, tee, beskuit en 'n bottel rooiwyn (!) beskikbaar en sal jou vinnig tuis laat voel. Genoeg handdoeke beskikbaar, daar is lugversorging en waaiers. 'n Pragtige braai met terras en lekker ontspanplek in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gerieflike skoon en netjiese huis. Baie vriendelike diens van die eienaar. Ons het baie lekker by Springer Lodge gebly. Dit is in 'n baie rustige area geleë. Die eienares woon in die huis langsaan en is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is baie gerieflik met 'n heerlike onderdak stoep met 'n braai. Daar is 'n onderdak parkering en selfs 'n motorhuis vir jou boot indien jy een het. Ek kan Springer Lodge regtig aanbeveel. Vir ons was 'n heerlike ekstra die pragtige kat Garfield wat gereeld by ons kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan+ Ashley
Springer Lodge
Dit was wonderlik om julle hier te hê! Garfield gaan julle beslis mis! Kom kuier gou weer !

Christin H
1 nag
5.0
Feb 2022

This is truly an awesome place and Ashley is an awesome host. The house is huge. I would recommend to stay there a few days and enjoy it. The house is fantastic. It's decorated beautifully and it was perfectly clean. The kitchen is awesome and fully equipped. There is a big table in the living room as well as outside which is suitable for having meals with many people. There is also braai area. I can really recommend this place. Ashley is great and just living next door. She did also give me some nice tips what to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan+ Ashley
Springer Lodge
Thank you so much for the beautiful review! It was lovely meeting you. See you when you back in SA with family and friends.

Jacques N
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2022

Spacious, open plan living. Meets all requirements. Was a privilege to be the first guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan+ Ashley
Springer Lodge
Dankie Mariaan. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan+ Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Springer Leap, Meer-en-see, Richards bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e0223633e9cb2c43b0cf27444b0902e97059af8609401d9ce4b2316e59cf4c8619b8dafcfa49e217de33fba6c910e944188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Springer Leap Meer-en-see 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.769191881417 32.124259633503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang